Die Russiese president, Wladimir Poetin het bewerings verwerp dat Moskou probeer om die Amerikaanse presidentsverkiesing te ondermyn.
Die vinger word die afgelope tyd na kuberkrakers gewys wat glo geheime epos-kommunikasie onderskep en dan in die openbare domein vrystel.
Dié inligting blyk om die Republikeinse kandidaat, Donald Trump te bevoordeel.
President Poetin het die bewerings as histeries bestempel.
Hy sê Trump kan sy man staan en reik op sy eie manier na kiesers uit.
The post VSA VERKIESING: BEWERINGS OOR MOSKOU IS “HISTERIES” appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.