Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

14 MAANDE OUE BABA ONTVOER

$
0
0

Die polisie se soektog duur voort na die veertien maande oue baba, Siyabonga Mlambo wat eergister by sy ouerhuis in Protea Glen, suid van Johannesburg ontvoer is.

Die polisie vermoed dat ‘n voormalige vriendin van die kind se pa, vir die ontvoering verantwoordelik is.

Die baba se ouma, Lindi Mlambo het enigiemand met enige inligting gevra om met die polisie kontak te maak.

The post 14 MAANDE OUE BABA ONTVOER appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!