Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

PLAASAANVAL: BOER EN VERDAGTE IN HOSPITAAL

$
0
0

ʼn Bejaarde boer en ʼn verdagte is na ʼn hospitaal geneem nadat albei tydens ʼn aanval op ʼn plaas in die Rashoop-omgewing buite Brits in Noordwes gewond is.

Die provinsiale polisiewoordvoerder, luitenant-kolonel Pelonomi Makau, het aan Maroela Media gesê drie gewapende mans het Sondag in die vroeë oggendure die 76-jarige boer in sy huis oorval en hom in die heup geskiet en met ʼn skerp voorwerp in die bors gesteek.

Hy het terugbaklei en een van die aanvallers met hul eie vuurwapen in die rug gewond waarna die ander twee met ʼn bedrag geld en ʼn selfoon gevlug het.

The post PLAASAANVAL: BOER EN VERDAGTE IN HOSPITAAL appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!