Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

NKANDLA-HOFSAAK: “MAAK BEDRAG GELD BEKEND”

$
0
0

Die DA het ‘n beroep op president Jacob Zuma gedoen om die bedrag geld bekend te maak wat bestee is aan litigasie vir die Nkandla-hofsake.

Die party sê die presidensie se antwoord op ‘n geskrewe vraag oor die aangeleentheid, was vaag.

Die Konstitusionele Hof het vroeër vanjaar bevind dat president Zuma verantwoordelik is vir opgraderings aan sy private woning wat nie met veiligheid verband hou nie.

‘n Woordvoerder, Sej Motau sê hulle het aan adjunkpresident Cyril Ramaphosa geskryf om te vra dat die president volledige besonderhede verskaf.

Motau sê ook dat die staat nie verantwoordelik gehou kan word vir die president se verdediging in die verband nie.

The post NKANDLA-HOFSAAK: “MAAK BEDRAG GELD BEKEND” appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!