‘n Bejaarde boer van Maclear in die Oos-Kaap, die 74-jarige Louis van den Berg, is gisteraand op sy plaas vermoor.
Die polisie se kaptein Ursula Roelofse sê Van den Berg se vrou, Veron (71), is erg vermink en in die Maclear-hospitaal opgeneem.
Die aanvallers het glo gisteraand opgedaag en hul as beeskopers voorgedoen.
The post BEJAARDE BOER VAN MACLEAR OP SY PLAAS VERMOOR appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.