Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

“ZUMA IS NIE ‘N AGBARE MENS NIE”

$
0
0

Drie EFF parlementslede is uit die Nasionale Raad van Provinsies in Kaapstad geboender nadat hulle kapsie gemaak het teen die teenwoordigheid van pres. Jacob Zuma, wat ses vrae van besorgde opposisie parlementslede beantwoord het.

Volgens die EFF is Zuma nie ‘n agbare mens nie en daar is nou selfs oproepe uit sy eie party se geledere dat hy weens die talle kwessies en skandes rondom hom moet bedank.

Die opposisie het die president luidkeels gekoggel toe hy gesê het dat die regering korrupsie deurgaans beveg.

Hulle is daarna deur die sogenaamde withemp-brigade uit die parlement verwyder.

The post “ZUMA IS NIE ‘N AGBARE MENS NIE” appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!