Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

TREINBOTSING VEROORSAAK DEUR NALATIGHEID

$
0
0

Metrorail het bevestig dat gister se treinbotsing by Kaalfontein aan die Oos-Rand waarin een persoon dood en meer as 200 beseer is, aan nalatigheid toegeskryf kan word.

‘n Voorlopige ondersoek dui daarop dat een van die treindrywers ‘n sinjaal verontagsaam het.

Die polisie het vroeër bevestig dat ‘n saak van strafbare manslag ondersoek word.

The post TREINBOTSING VEROORSAAK DEUR NALATIGHEID appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!