Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

GEEN VERHOOGING IN KLASGELD VIR TUT

$
0
0

Studente van die Tshwane-Universiteit van Tegnologie in Pretoria sal nie in 2017 verhoogde klasgeld betaal nie.

Die kantoor van die visekanselier het in ’n brief gesê dat daar geen veranderinge aan klasgeld vir 2017 sal wees nie.

Die regering gaan ondersteuning aan hoëronderwysinstellings bied om te verseker dat NSFAS-studente, asook studente van huishoudings met ’n jaarlikse inkomste van minder as R6 000 se klasgeld nie verhoog word nie.

The post GEEN VERHOOGING IN KLASGELD VIR TUT appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!