Minstens twaalf mense is oornag in die Keniaanse grensdorp Mandera dood in ‘n aanval wat vanuit Somalië deur Islamitiese militante geloods is.
Die aanvallers, wat vermoedelik lede van die al-Shabab groep is, het plofstof in die aanval gebruik.
‘n Gastehuis op die dorp was die hoofteiken van die terreuraanval.
The post 12 DOOD IN AL-SHABAB AANVAL appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.