Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

BOTSING TUSSEN 2 TREINE WORD ONDERSOEK

$
0
0

Die polisie het bevestig dat ‘n saak van strafbare manslag ondersoek word na die trompop botsing gister tussen twee passasierstreine by Kaalfontein aan die Oos-Rand waarin een persoon dood en meer as 240 mense beseer is.

Die beseerde passasiers en treindrywers ontvang hospitaalbehandeling.

Treindienste in die omgewing van die treinongeluk is vanoggend weer hervat.

The post BOTSING TUSSEN 2 TREINE WORD ONDERSOEK appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!