Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

SA GEVRA OM ONTTREKKING VAN STRAFHOF TE HEROORWEEG

$
0
0

Die sekretarisgeneraal van die Verenigde Nasies, Ban Ki-Moon, het ‘n beroep op Suid-Afrika gedoen om sy onttrekking van die Internasionale Strafhof te heroorweeg voordat die besluit oor ‘n jaar in werking tree.

Die VN het bevestig dat Suid-Afrika tot dusver die enigste land is wat ‘n formele kennisgewing ingedien het om van die Statuut van Rome te onttrek.

Die regering het verlede week die sekretarisgeneraal ingelig oor sy besluit om van die Strafhof te onttrek.

‘n Woordvoerder van die sekretarisgeneraal, Stephane Dujarric sê die besluit raak nie net die VN nie, maar die internasionale gemeenskap as ‘n geheel.

The post SA GEVRA OM ONTTREKKING VAN STRAFHOF TE HEROORWEEG appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!