Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

SKHOSANA BEKOMMERD OOR UITTOG VAN TALENT NA BUITELANDE

$
0
0

Die president van Atletiek Suid-Afrika, Alex Skhosana, is bekommerd oor die uittog van talent na die buiteland in die soeke na beter geleenthede.

Skhosana is vir nog ‘n termyn verkies as die hoof van ASA.

Hy het ook die gehalte van afrigting bevraagteken wat atlete in sommige van die oorsese lande ontvang.

Skhosana sê verskeie junior nasionale kampioene het Suid-Afrika verlaat om hul loopbane te bevorder of in die buiteland te studeer.

Hy sê hulle is in Amerika, Engeland en ander lande maar hulle sukkel wanneer hulle terugkom vir nasionale proewe.

The post SKHOSANA BEKOMMERD OOR UITTOG VAN TALENT NA BUITELANDE appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!