Die Nasionale Biblioteek van Suid-Afrika het sy biblioteek op die Universiteit van Pretoria se kampus gesluit uit vrees dat student-oproermakers dit aan die brand sal steek.
Die uitvoerende hoof van die biblioteek sê die situasie word voortdurend gemonitor en die biblioteek sal heropen as daar geen bedreiging meer bestaan nie.
Die Nasionale Biblioteek is ‘n primêre bron en bewaarder van Suid-Afrika se dokumentêre erfenis.
The post BIBLIOTEEK OP UP GESLUIT WEENS STUDENTE-BETOGINGS appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.