Bykans 2 000 migrante is tot dusver uit ‘n groot plakkerskamp in Calais deur Franse owerhede verwyder.
Minstens 7 000 mense het in haglike toestande daar gewoon in die hoop dat hulle in Brittanje toegelaat sal word.
Die migrante het gister vreedsaam tou gestaan om geprosesseer te word, maar daar word verwag dat sommige sal weier om die kamp te verlaat.
The post 2 000 MIGRANTE UIT PLAKKERSKAMP VERWYDER appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.