Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

‘MTHEMBU MOET BEDANK’

$
0
0

Die ANC-jeugliga eis dat die ANC se hoofsweep in die Parlement, Jackson Mthembu, moet bedank en onmiddellik intern aangekla moet word omdat hy die party se naam in oneer gebring het.

Hy het in ‘n koerantonderhoud onder meer die ANC-regering as erger as die apartheidstaat bestempel en ook gesê die ANC se hele nasionale uitvoerende komitee en topleiers moet bedank oor die swak vertoning in die onlangse munisipale verkiesings en die vervolging van die minister van Finansies, Pravin Gordhan.

Intussen het die president van Umkhonto we Sizwe, Kebby Maphatsoe, volgens eNCA gesê Mthembu is weens sy uitlatings nie geskik om die ANC in die parlement te lei nie.

The post ‘MTHEMBU MOET BEDANK’ appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!