Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

#FEESMUSTFALL: “MATRIEKS MOET FOKUS OP EKSAMENS”

$
0
0

Die departement van basiese onderwys het graad 12-leerders versoek om te fokus op hul eksamen en nie op die huidige #Feesmustfall-betogings nie.

‘n Woordvoerder, Elijah Mhlanga sê leerders moenie toelaat dat die studentebetogings hulle aandag aflei nie.

Mhlanga sê afgesien van openbare universiteite is daar ook private instellings vir verdere studie.

Die matriekeksamen het verlede week begin met rekenaartegnologie en Woensdag sal meer as 800 000 matrikulante die vak, Engels skryf.

The post #FEESMUSTFALL: “MATRIEKS MOET FOKUS OP EKSAMENS” appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!