Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

KERKLEIERS IN VS WIL FEESMUSTFALL-VELDTOG BESPREEK

$
0
0

Kerkleiers in die Vrystaat wil die FeesMustFall-veldtog met belanghebbendes van die Universiteit van die Vrystaat bespreek wanneer die kampus op 1 November weer oopgestel word.

Netwerk24 berig dat Campus Ministries Forum en die Suid-Afrikaanse Raad van Kerke in die provinsie so ’n versoek tot die universiteitsowerhede gerig het.

Albei organisasies steun toegang tot gehalte-onderwys, veral vir arm studente, maar het egter hul teenkanting uitgespreek teen die huidige wetsoortredings, geweld, vandalisme en viktimisering van studente wat hul akademiese jaar wil voltooi.

The post KERKLEIERS IN VS WIL FEESMUSTFALL-VELDTOG BESPREEK appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!