Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

SAKELEIERS VAN GROOT MAATSKAPPYE IS AGTER GORDHAN

$
0
0

Sakeleiers van byna al die grootste maatskappye in die land het hulle agter die minister van Finansies, Pravin Gordhan, geskaar en sy, wat genoem is, selektiewe vervolging, verwerp.

Die uitvoerende hoofde van die maatskappye sê reguit hulle glo die aanklagte teen Gordhan is heeltemal ongegrond en druis teen die openbare belang in.

Netwerk24 berig dat die verklaring, wat deur 80 sakeleiers onderteken is, vandag as ’n advertensie in al die vernaamste Sondagkoerante verskyn.

Dit sluit die invloedryke Business Leadership South Africa en die Black Business Council in, asook die hoofde van al vier die grootste handelsbanke, die grootste versekeraars in die land, groot myngroepe, groot regsfirmas, asook Remgro, Bidvest, Safika, Sibanye, Naspers en die leiers van bekende kleinhandelaars.

The post SAKELEIERS VAN GROOT MAATSKAPPYE IS AGTER GORDHAN appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!