Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

“ZUMA HET DIE KUNS VAN KORRUPSIE BEMEESTER”

$
0
0

Die leier van die DA, Mmusi Maimane, sê President Jacob Zuma het die kuns van korrupsie bemeester.

Hy het by `n vergadering in New Brighton in die Nelson Mandelabaai Metro gesê alle vorme van korrupsie verminder die moontlikhede vir werkskepping en dienslewering.

Maimane sê Zuma los `n spoor van leuens, bedrog en korrupsie waar hy ookal mag gaan.

Volgens hom het Zuma seker gemaak dat instellings wat korrupsie moet ontmasker en vervolg, beheer word deur sy napraters wat geen respek vir die grondwet het nie.

Maimane is in die Metro voor twee tussenverkiessings aanstaande maand.

`n Kandidaat in New Brighton se Wyk 14 het bedank, terwyl die kandidaat in Walmer se Wyk 4 doodgeskiet is.

Maimane sê hy is vol vertroue dat die DA albei wyke sal behou.

The post “ZUMA HET DIE KUNS VAN KORRUPSIE BEMEESTER” appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!