Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

TREINONGELUK IN KAMEROEN: DODETAL STYG TOT 70

$
0
0

Die dodetal in Vrydag se treinongeluk in Kameroen het tot minstens 70 gestyg.

President Paul Biya, wat tans in die buiteland is, het in ‘n Facebook-inskrywing sy meegevoel betuig met die families van die meer as 70 mense wat in die ongeluk dood is en die byna 600 mense wat beseer is.

Die ongeluk het naby die dorp, Eseka, tussen die twee grootste stede, Yaounde en Douala, plaasgevind.

Spoorwegamptenare sê daar was 1 300 passasiers aan boord pleks van die gewone 600, omdat ‘n brug op die hoofpad tusen die twee stede ineengestort het ná swaar reën.

The post TREINONGELUK IN KAMEROEN: DODETAL STYG TOT 70 appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!