Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

MAN STERF TOE STUDENTE HOM AANRAND

$
0
0

‘n Man is dood toe hy na bewering deur studente van die Walter Sisulu Universiteit op Mthatha in die Oos-Kaap aangerand is.

Die voorval het op die kampus in Nelson Mandela-rylaan gebeur.

Die 26-jarige man en nog twee mans het na bewering gisteraand op die kampus aangekom.

Studente het hulle voorgekeer en van poging tot diefstal verdink.

Die polisie en ambulans is ontbied maar kon nie op die kampus kom nie, omdat studente hulle met klippe bestook het.

Paramedici het later daarin geslaag om twee van die beseerde mans hospitaal toe te neem.

Hulle is in ‘n ernstige toestand.

The post MAN STERF TOE STUDENTE HOM AANRAND appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!