Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

TAAKSPAN GAAN DEPARTEMENT ONDERSOEK

$
0
0

Die minister van Water en Sanitasie, Nomvula Mokonyane, het ’n taakspan aangestel om bewerings van wanadministrasie in haar departement te ondersoek.

Dit sal onder meer kontrakte ondersoek wat die departement sedert 1 Junie 2014 aangegaan het.

Die taakgroep moet ook kyk na die publiek se opvattings oor die Lesotho-Hoogland-waterskema.

Mokonyane sê die haakplekke tussen Suid Afrika en Lesotho in verband met die projek is uit die weg geruim en daar word nou vorentoe beweeg.

rosestad-100-6-bingo-aand

 

The post TAAKSPAN GAAN DEPARTEMENT ONDERSOEK appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!