Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

1 DOOD, 72 BESEER IN BOTSING

$
0
0

Een persoon is dood en nog 72 mense beseer toe ‘n luukse passasiersbus in die vroeë oggendure in die Vrystaat teen ‘n vragmotor gebots het.

Netcare 911-woordvoerder Chris Botha sê die ongeluk het omstreeks half-drie op die N3 tussen Villiers en Warden op pad na Durban plaasgevind.

Die bus het van agter teen die swaarvragmotor gebots.

Twee van die bus se insittendes is kritiek beseer en die beserings van die ander wissel tussen gering en ernstig

The post 1 DOOD, 72 BESEER IN BOTSING appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!