Die dodetal weens die verwoestende orkaan Matthew, in Haïti het tot meer as ‘n honderd gestyg.
Die land se minister van binnelandse sake het aan die AFP-nuusagentskap gesê 108 mense is dood.
Volgens ‘n plaaslike amptenaar het 50 mense in die suidelike dorp, Roche-a-Bateau, gesterf.
The post ORKAAN MATTHEW: DODETAL STYG IN HAïTI appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.