Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

KOVSIES STABILIS KRY WYE ONDERSTEUNING

$
0
0

Kovsies Stabilis, ’n beweging wat hom beywer vir die stille meerderheid en studente wat wil studeer op die Kovsie-kampus, het reeds wye ondersteuning gekry.

Netwerk24 berig die beweging is op die been gebring midde-in die FeesMustFall-veldtog en bied dit ’n platform aan die meerderheid Kovsie-studente, hul ouers, personeel, alumni en belanghebbendes wat op die voortsetting van die normale akademiese en administratiewe aktiwiteite by die universiteit aandring.

Riaan Niemand, woordvoerder van Kovsies Stabilis, sê hulle is ’n groep studente, ouers en personeel wat bereid is om standpunt in te neem.

Hulle hoop om binnekort met die rektoraat van die universiteit te vergader waar hulle die versekering wil hê dat ’n omgewing op die kampus geskep word waarin studente met normale kampusaktiwiteite kan voortgaan.

The post KOVSIES STABILIS KRY WYE ONDERSTEUNING appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!