Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

KLASSE BY KOVSIES WORD WEER HERVAT

$
0
0

Die akademiese program van die Universiteit van die Vrystaat word weer Maandag hervat nadat die universiteit vroeër weens die #FeesMustFall-betogings vir die September-vakansie gesluit was.

‘n Universiteitswoordvoerder, Lacea Loader, sê die universiteitsbestuur het begrip vir die frustrasies van baie studente, hul ouers en voogde met die sluiting van die universiteit se kampusse en die verlenging van die vakansie asook die impak wat dit op die akademiese kalender in die algemeen het.

Sy sê Kovsies is egter daartoe verbind om alles in hul vermoë te doen om die lewering van gehalte-onderrig aan alle studente te verseker.

The post KLASSE BY KOVSIES WORD WEER HERVAT appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!