Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

REGERING WIL AANLYN DOBBEL STRENGER REGULEER

$
0
0

Dobbel aanlyn op die internet is onwettig en die regering kan jou wengeldjies summier afvat.

Die minister van handel en nywerheid, dr. Rob Davies, sê dit is ’n bepaling in die Wysigingswetsontwerp op dobbelary waarmee die dobbelbedryf strenger gereguleer sal word.

Daarvolgens is aanlyn dobbel ontwettig al gee die betrokke webwerf watter versekering ookal.

Suid Afrikaners het verlede jaar R17,2 miljard weens dobbel verloor.

Netwerk24 berig ingevolge die wetsontwerp sal die Nasionale Dobbelraad die nasionale dobbelreguleerder word wat die bedryf strenger gaan reguleer.

Die wetsontwerp gaan dit ook moontlik maak om geld te konfiskeer wat onregmatig gewen word.

The post REGERING WIL AANLYN DOBBEL STRENGER REGULEER appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!