Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

KARIBIESE ORKAAN VERWOES HAïTI

$
0
0

Die mees kragtige Karibiese orkaan in bykans ‘n dekade het ‘n spoor van verwoesting in Haïti gesaai voordat dit in die rigting van Kuba beweeg het.

Orkaan Matthew, ‘n kategorie vier storm, het tot grootskaalse oorstromings in die suidelike kusdorp Les Cayes gelei en talle huise se sinkdakke het afgewaai.

Verskeie inwoners van kusdorpe het ondanks die gevare wat die orkaan ingehou het, geweier om hul huise te ontruim uit vrees dat dit geplunder kan word.

The post KARIBIESE ORKAAN VERWOES HAïTI appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!