Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

NOG 2 GOUE MEDALJES VIR CHAD

$
0
0

Die Suid-Afrikaanse swemkampioen, Chad le Clos, het gister nóg twee goue medaljes by sy Wêreldbeker-versameling gevoeg, toe hy in Doebai die 200 meter-vlinderslag en die 50-meter vlinderslag gewen het.

Die 24-jarige Durbaniet het ook die naweek by die Wêreldbeker-byeenkoms in Beijing, Sjina, met die louere in dié items weggestap.

Le Clos se eertydse oefenmaat Myles Brown het ook die voorreg gehad om op die Doebai-podium te staan nadat hy tweede in die 400-meter vryslag was.

The post NOG 2 GOUE MEDALJES VIR CHAD appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!