Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

200 IPHONES BY WINKEL IN LOCH LOGAN GEROOF

$
0
0

Nie minder nie as twee honderd iPhones is Maandag by ‘n selfoon-winkel in die Loch Logan Waterfront geroof.

Kapt. Chaka Marope, polisiewoordvoerder, sê vier mans, wat hulle as sakemanne voorgedoen het, het reguit na die kliëntediens-toonbank gestap en gevra om met die bestuurder te praat.

Netwerk24 berig die bestuurder is met ‘n pistool gedreig om die kluis oop te maak, waarna die slimfone sowel as ander items geroof is.

Klante wat ten tyde van die voorval in die winkel was, eers van die rooftog bewus geword het nadat die rowers gevlug het.

Niemand is nog in hegtenis geneem nie.

The post 200 IPHONES BY WINKEL IN LOCH LOGAN GEROOF appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!