Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

KLANKGREEP OOR WIT STUDENT ‘WAT MOET DOODGAAN’

$
0
0

’n Klankgreep doen op sosiale media die ronde waarvolgens ’n wit student op Wits eers moet doodgaan voordat die rektor aan betogers se eise gehoor sal gee.

Netwerk24 berig volgens die universiteit is dit moontlik bedoel as ’n afskrikmiddel vir dié wat vandag aan #TakeBackWits, ’n teenreaksieveldtog, wil deelneem.

In die klankgreep sê ’n ongeïdentifiseerde vrou die betogers glo prof. Adam Habib, visekanselier, is arrogant in die manier hoe hy die hele kwessie hanteer en dat dit studente net meer opsweep.

Deelnemers van die #TakeBackWits-veldtog ook glo in ’n hinderlaag beland as hulle vandag daarmee voortgaan.

The post KLANKGREEP OOR WIT STUDENT ‘WAT MOET DOODGAAN’ appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!