Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

NKANDLA: ZUMA MOET R8 MILJOEN LENING BEWYS

$
0
0

Die leier van die DA, Mmusi Maimane, het president Jacob Zuma formeel versoek om bewys te lewer van sy lening van bykans R8 miljoen met VBS Mutual Bank om vir die verbeterings by Nkandla te betaal

Maimane sê daar bestaan geen bewys dat so ‘n verband in die akteregister geregistreer is nie.

Die DA-leier sê sonder die nodige bewyse kan die land nie aanvaar dat president Zuma voldoen het aan die Konstitusionele Hof se vereistes nie.

The post NKANDLA: ZUMA MOET R8 MILJOEN LENING BEWYS appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!