Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

EGPAAR DEUR HONDSDOL RATEL AANGEVAL

$
0
0

’n Egpaar van Swartkrans naby die Wieg van die Mensdom in Gauteng word teen hondsdolheid behandel nadat hulle Sondagaand deur ‘n hondsdol ratelwyfie in hul huis aangeval en verskeie kere gebyt is.

Die man het die ratel doodgemaak nadat hul Dobermann die ratel aangeval het.

Die gesin hul huis se deure oopgemaak om hul honde in te laat toe die ratel inhardloop en die huismense begin byt het.

The post EGPAAR DEUR HONDSDOL RATEL AANGEVAL appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!