Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

SA TOMORROW: GORDHAN, SAKELEIERS IN NEW YORK

$
0
0

Suid-Afrika se voorste sakeleiers, onder leiding van die minister van finansies, Pravin Gordhan, gaan vandag en more in New York Amerikaanse beleggers probeer oorhaal om beleggings in Suid-Afrika te maak.

Die belangstelling in die vierde jaarlikse SA Tomorrow-beleggerskonferensie is so groot dat die organiseerders aansoeke van die hand moes wys.

Gordhan het vroeër in Londen voorspel dat die ekonomie in 2017 met meer as 1% sal styg.

The post SA TOMORROW: GORDHAN, SAKELEIERS IN NEW YORK appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!