Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

JONG MAN EN SEUN UIT SEE GERED

$
0
0

‘n 20-Jarige man en ‘n 14-jarige seun is gister uit die see by die Beacon Island-hotel by Plettenbergbaai gered nadat hulle glo deur ‘n brander van die rotse af geslaan is.

Die Nasionale Seereddingsinstituut is na die toneel ontbied, maar drie jong werknemers van die hotel, Kade Dickens, Dylan Meyer en Kyle Hans, het ondertussen na die see gehardloop en die drenkelinge gered.

Paramedici het die twee vir skok, skrape en kneusplekke behandel voordat hul na die hospitaal geneem is.

In ‘n onverwante insident het ’n tienerseun gister op ’n skooluitstappie by ’n oord in Krugersdorp aan die Wes-Rand verdrink.

The post JONG MAN EN SEUN UIT SEE GERED appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!