Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

2 MANS TRONK TOE VIR KAPING VAN VOERTUIG VOL SIGARETTE

$
0
0

Twee Oos-Kaapse mans, Zamuxolo Tambo en Songezo Calata, is in die streekhof in Oos-Londen elk tot 15 jaar tronkstraf gevonnis vir die kaping van ‘n afleweringvoertuig vol sigarette.

Die voertuig van British American Tobacco is op 26 Maart voor ’n taverne in Oos-Londen gekaap.

Sigarette ter waarde van R160 000 is gebuit en die bestuurder is agter in die voertuig toegesluit.

The post 2 MANS TRONK TOE VIR KAPING VAN VOERTUIG VOL SIGARETTE appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!