Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

UNIVERSITEITE: “GEWELD GAAN NIE OPLOSSINGS BRING NIE”

$
0
0

Die Anglikaanse Kerk se aartsbiskop Thabo Makgoba, sê universiteite, kolleges en skole is belangrike erfenisse vir gemeenskappe en geweld en afbrekende optrede sal nie die nodige oplossings bring nie.

Hy sê dit is die plekke waar die geskiedenis en kennis van die verlede bewaar word, en die gereedskap vir die onderrig en groei van die leiers van die toekoms gebied word.

Makgoba sê net soos studente se regte om vreedsaam te betoog gerespekteer moet word, moet ander studente se reg om vreedsaam en sonder onderbrekings en intimidasie met hul akademiese program voort te gaan, ook gerespekteer word.

The post UNIVERSITEITE: “GEWELD GAAN NIE OPLOSSINGS BRING NIE” appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!