Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

GAY-KWESSIE: NG KERK HOF TOE

$
0
0

Die NG Kerk sal nou in die hof moet verduidelik waarom hy steeds nie die Algemene Sinode se besluit wil uitvoer dat gays in die kerk mag trou nie.

Volgens Rapport het die 11 lidmate wat die kerk vroeër met ’n regsgeding gedreig het, gesê hulle het reeds begin met die opstel van die nodige hofstukke.

Ondanks verskeie pogings van voorstanders van gayhuwelike in die kerk om kerkleiers te oortuig om onmiddellik die sinode se besluit uit te voer, skop kerkleiers vas en sê daar moet eers gewag word dat die buitengewone algemene sinode in November weer daaroor besin.

The post GAY-KWESSIE: NG KERK HOF TOE appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!