Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

4 DOODGESKIET IN WINKELSENTRUM: VERDAGTE VASGETREK

$
0
0

Die verdagte wat Vrydagaand drie vroue en ‘n 16-jarige meisie in ‘n winkelsentrum in Burlington in die Amerikaanse staat, Washington, doodgeskiet het, is deur die polisie vasgetrek.

‘n Vyfde persoon, ‘n man, wat gewond is, is later in die hospitaal oorlede.

Besonderhede oor die arrestasie is nog nie deur die polisie bekend gemaak nie, maar volgens berigte is die verdagte, wie se naam ook nog nie bekend gemaak is nie, in Oak Harbor aangekeer.

Burlington is sowat 100 kilometer noord van Seattle.

The post 4 DOODGESKIET IN WINKELSENTRUM: VERDAGTE VASGETREK appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!