Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

COP17: “BESKERMING VAN NATUURLIKE HULPBRONNE IS NOODSAAKLIK”

$
0
0

President Jacob Zuma sê die beskerming en volhoubare gebruik van natuurlike hulpbronne is noodsaaklik vir die groei en stimulering van Suid-Afrika se ekonomie.

Hy het die 17de konferensie van die Konvensie oor die Handel in Bedreigde Spesies, oftewel Cites, in Sandton, Johannesburg, geopen en ook gesê beheerde handel in ivoor sal groot ontwikkelingsvoordele inhou vir die mense wat in en om nasionale parke en bewaringsgebiede woon.

Altesaam 29 Afrikalande – die sogenaamde Afrika Olifantkoalisie – waarvan Suid-Afrika nie deel is nie, het ’n voorstel by Cites ingedien dat ’n algehele verbod op die handel in ivoor ingestel word.

The post COP17: “BESKERMING VAN NATUURLIKE HULPBRONNE IS NOODSAAKLIK” appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!