Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

KOVSIES MAANDAG OOK TOE

$
0
0

Die bestuur van die Vrystaatse Universiteit, die Primarius/Primarii-raad asook die Studenteraad, het hulle daartoe verbind om die akademiese aktiwiteite eerskomende Maandag nog nie te hervat nie, ten einde `n vredevolle oorhandiging van die studentememorandum te laat plaasvind.

Die Universiteit se bestuur het hom egter daartoe verbind om die akademiese program weer op Dinsdag, die 27ste September te hervat.

The post KOVSIES MAANDAG OOK TOE appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!