Marokko het gister ‘n amptelike versoek gerig om as ‘n lid van die Afrika-unie terug te keer.
Die land het die AU in 1984 verlaat uit protes teen ‘n besluit van die blok om Wes-Sahara as ‘n lid te aanvaar.
Die AU-kommissie sal in ‘n stemming oor Marokko se versoek besluit.
The post MAROKKO WIL WEER LID VAN AFRIKA-UNIE WEES appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.