Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

3 RENOSTERHORINGS IN SJINESE BURGER SE SAK GEVIND

$
0
0

‘n Sjinese burger is gisteraand op die OR Tambo Internasionale Lughawe by Kemptonpark in hegtenis geneem nadat drie renosterhorings in sy besit gevind is.

Die Valke se woordvoerder, brigadier Hangwani Mulaudzi, sê die horings, wat 9,4 kilogram geweeg het, was versteek in ‘n boks in ‘n sak wat die man gedra het.

Die verdagte het glo gesê hy het die horings in Swaziland gekry.

Hy word by die Edenvale-polisiekantoor aangehou en sal na verwagting Maandag in die Kemptonpark-landdroshof verskyn.

The post 3 RENOSTERHORINGS IN SJINESE BURGER SE SAK GEVIND appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!