3 500 afgevaardigdes van 182 lande en die Europese Unie vergader van vandag af in Johannesburg vir die 17de konferensie van die Konvensie oor die Handel in Bedreigde Fauna en Flora, oftewel Cites.
Die onwettige handel in renosterhoring en ivoor is van die sake wat die meeste aandag sal geniet.
Voorstelle is ingedien dat die handel in renosterhoring heeltemal verbied moet word of dat daar voorwaardelik daarmee handel gedryf kan word.
The post COP17: 3 500 AFGEVAARDIGDES IN JOBURG VIR KONFERENSIE appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.