Die adjunkminister van finansies, Mcebisi Jonas sê die ANC moet sy beleid van die ontplooiing van kaders by staatsinstellings weer goed ondersoek.
Jonas sê bevoegde leiers moet nie opsy geskuif word om plek te maak vir die party se eie vertrouelinge nie.
Hy het by die ANC in Nelson Mandelabaai se streekskonferensie gepraat.
The post ONTPLOOIING VAN KADERS: ANC MOET BELEID ONDERSOEK appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.