Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

’10 000 SIRIESE VLUGTELINGE IN VERSLEGTENDE TOESTAND’

$
0
0

Amnestie Internasionaal sê 10 000 Siriese vlugtelinge is in verslegtende humanitêre toestande op die grens met Jordanië gestrand.

Die menseregtegroep sê nagenoeg 75 000 vlugtelinge kon die afgelope twee maande geen humanitêre hulp kry nie, omdat Jordanië twee grensposte tussen die twee lande gesluit het.

Amnestie sê die vlugtelinge se kosvoorrade is byna uitgeput, terwyl siektes ook algemeen voorkom. Volgens die Verenigde Nasies is daar tans ook 650 000 Siriese vlugtelinge in Jordanië geregistreer.

The post ’10 000 SIRIESE VLUGTELINGE IN VERSLEGTENDE TOESTAND’ appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!