Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

OSCAR: STAAT DIEN PETISIE IN TEEN VONNIS

$
0
0

Die staat sal vandag ’n petisie by die Appèlhof in Bloemfontein indien om teen Oscar Pistorius se vonnis van ses jaar te appelleer.

Dit volg nadat regter Thokozile Masipa die staat se aansoek om appèl teen die vonnis vroeër in die Pretoriase hooggeregshof met koste verwerp het.

Sy het gesê sy is nie oortuig dat ’n ander hof tot ’n ander gevolgtrekking sal kom nie.

Pretorius is onlangs tot ses jaartronk straf gevonnis die moord op sy model-vriendin Reeva Steenkamp.

The post OSCAR: STAAT DIEN PETISIE IN TEEN VONNIS appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!