Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

MARSH, FAULKER ONTTREK AAN SA TOER

$
0
0

Twee van Australië se top spelers, die kolwer, Shaun Marsh, en die veelsydige James Faulkner, moes hul weens beserings onttrek aan die toer na Suid-Afrika later die maand.

Marsh is deur Usman Khawaja vervang, maar Faulkner gaan nie vervang word nie.

Die Aussies speel op 27 September in Benoni teen Ierland voordat hul van 30 September af in vyf eendagwedstryde teen Suid-Afrika te staan sal kom.

The post MARSH, FAULKER ONTTREK AAN SA TOER appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!