Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

WERKERS VAN HOSPITAAL IN QWAQWA MOET TERUG WERK TOE

$
0
0

Die Vrystaatse gesondheidsdepartement het ’n beroep op alle werkers van die Mofumahadi Manapo-hospitaal in QwaQwa gedoen om onmiddellik na hul werk terug te keer en om nie verdere ontwrigting te veroorsaak nie.

Die werkers neem van Maandag af aan ’n onwettige staking deel.

Die woordvoerder van die departement, Mondli Mvambi, sê die werkers neem aan ’n onwettige staking deel en die departement gaan uiteindelik geen keuse meer hê nie as om dissiplinêr teen die onwettige stakers op te tree nie.

The post WERKERS VAN HOSPITAAL IN QWAQWA MOET TERUG WERK TOE appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!