Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

MOORDE OP SWANEPOEL-EGPAAR: 3 IN BFN HOF

$
0
0

Die verhoor van die drie mans wat van die moorde op die Swanepoel-egpaar, Toon en Rienie, van Bainsvlei buite Bloemfontein aangekla word, duur voort in die Bloemfonteinse hooggeregshof.

Een van die beskuldigdes, Fana Ntshudi, het voor egter Mojalefa Rampai getuig hy was tydens die beweerde moorde by ’n inisiasieskool op De Brug.

Volgens Ntshudi is sy vingerafdruk op ‘n venster gekry nadat die polisie hom glo gedwing het om daardeur te klim.

Netwerk24 berig hy kon egter nie verklaar waarom sy vingerafdruk die oggend deur forensiese deskundiges gevind is as die polisie hom eers die middag na die toneel gebring het nie.

‘n Kous met sy DNS op is ook in die huis gevind, waarvoor hy geen verklaring kon gee nie.

The post MOORDE OP SWANEPOEL-EGPAAR: 3 IN BFN HOF appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!